Twee atlete van Laer Meisieskool La Rochelle het Saterdag in die Boland-span aan die Wes-Kaapse atletiekkampioenskap deelgeneem. Meacke Lawrence (bo) gaan SA’s toe vir die o.12 100 m en 150 m. Sy het silwer in 100 m en brons in 150 m gewen. Sy was ook in die Boland-aflosspan wat goud gewen het. Elzaan van Graan (heel regs) was negende in die o.12-spiesgooi-item.


Larries-atlete blink

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article