Brenda du Toit, ’n gr. 12-leerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, het 19 en 20 Maart aan die Athletics Central North West (ACNW)-byeenkoms in Potchefstroom deelgeneem. Du Toit het die tweede plek in die 400 m in 56.45 sekondes en eerste plek in die 400 m-hekkies in 61.25 sekondes behaal. Sy het in Paarl-atletiekklub se kleure deelgeneem.


Larrie spog met eerste plek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article