’n Leerder aan die Laer Meisieskool La Rochelle, Alexa Jaftha (gr. 4), het ’n goue medalje gewen in die o.10-Guppie-afdeling by die onlangse SA roeikampioenskap.


Larrie roei in kampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article