Lede van die Nuwe Apostoliese Kerk Lantana-gemeente in Paarl-Oos het die afgelope Saterdag (24 Junie) sop uitgedeel by die Chester Williams-informele nedersetting in die Amstelhof-woonbuurt. Die uitreik is gedoen as deel van die gemeente se liefdadigheid om terug te ploeg in die gemeenskap. Minstens sestig mense is gevoed.Foto: Chantélle Hartebeest
Lantana-gemeente gee om
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.