Paarlzicht Primêre Skool het drie Boland-landloop­atlete in die Boland-span. Dié atlete het aan die Wes-Kaapse landloopkam­pioenskap in Strand deel­ge­neem. Links is die atlete, Matt Jordaan (o.12), Lizelle Botha (o.11) en Ciara Klaasen (o.10) saam met hul trotse onderwyser, Peter Daniels.


Langasems presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article