Die Laerskool Noord-Eind het onlangs sy leerlingraad vir 2024 aangewys. Agter, van links, staan Francois van der Merwe, Charl Roux, Janco Bester, Janike van Ravenswaay, Lizandie van Zyl en Nicole Brittz. In die middel is Jacobus Bruwer, Chergeo Fransman, Hanno Potgieter, Nina Smit, Mienke Stander en Mieke Möller. Voor is Zahe Rautenbach, Riaan-Louis Ehlers, Nicola Kruger en Bea van Niekerk.

Credit: SYSTEM

Laerskool Noord-Eind se 2024-leerlingraad

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article