Die Laerskool Courtrai het onlangs aan die Gerrie Berner-tennistoernooi, wat deur die Laerskool Paarl Gimnasium aangebied is, deelgeneem. Van links is Münke Blom (gr. 5, 11 jaar), Alexandra van Vuuren (gr. 7, 13 jaar), Mienke Troskie (gr. 5, 11 jaar), Lara Schwabe (gr. 5, 11 jaar), Leane Troskie (gr. 6, 12 jaar), Juliette Corbett (gr. 7, 13 jaar) en Anouk Thirion (gr. 6, 12 jaar). Agter staan die span se afrigter, Jómari Steenkamp.


Laerskool Courtrai-tennisspan maak hul merk in toernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article