Genoeg geld is in ’n grootskaalse geldinsamelingsprojek danksy ouers en ander belanghebbendes in ’n japtrap vir die oprigting van vyf krieketnette vir die Laerskool Courtrai se ywerige jong krieketspelers ingesamel. Die nette is verlede week amptelik onthul. Voor is die voormalige Protea-krieketspeler Darryl Cullinan, wat wys hoe om ’n kolf te swaai. Agter van links is Keagan Whitten (hoof van krieket LS Courtrai), Jacques du Toit (ouer), skoolhoof Jan Brand, Barry Liebenberg (wie die projek bestuur het) en Izak Joubert (ouer).Foto: Lise Beyers


Laerskool Courtrai pak seisoen met nuwe krieketnette

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article