Laerskool Paarl Gimnasium het uitstekend gevaar by die Highgate- interprovinsiale tweekampbyeenkoms wat Saterdag 1 Februarie in Oudtshoorn gehou is. Dié skool het met die louere weggestap in die laerskool-afdeling. Gim is tans die titelhouer van die beste laerskolespan in Suid-Afrika. Agter is Junika Hugo (o.13), Kehara Human (o.13), Nathan van Litsenborgh (o.11), Simone van der Merwe (o.13) en Minke Pretorius (o.13). Voor is Ankia Human (o.9), Handré Sabbagha (o.11), Minke Hugo (o.9), Thomas van der Merwe (o.11), Anmi Slabbert (o.11) en Ryan Viviers (o.11). Afwesig: Danielle de Villiers (o.13).
Laerskool blink in tweekamp uit
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.