Die Laerskool Hugenote se langasem-atlete het uitstekend gevaar by ’n onlangse landloopbyeenkoms wat by Wellington-voorbereidingskool aangebied is. Hugenote se atlete het in verskillende ouderdomme met goeie uitslae gespog. Van links is De Wet Bartman, Lian Jonker, Carli Johnston, Adriaan Burger, Marguerite de Villiers, Wian van der Walt, Micaela de Freitas en Eli van Heever, wat almal onder die topatlete in hul afdelings geëindig het.

Credit: SYSTEM

Laerskool-atlete onder topatlete by landloopbyeenkoms

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article