Die Hoërskool Labori se o.19A-krieketspan het die afgelope Saterdag (10 Februarie) teen die Hoërskool De Villiers Graaff kragte gemeet. De Villiers Graaff was almal uit vir 83. Labori het met 98 lopies gewen. Agter van links: Xavier Bothma, Christiaan Wearne, Shaun Joseph, Ethan Williams, Christiaan Kershoff, Nic-Strauss le Roux (afrigter), Morné Kershoff (afrigter) en Lucien Visanie. Voor: Teagon Roberts, Joshua Gempies, Miguel Britz, Leo de Wet, Umr Douman en Christiaan Beukes.


Labori te sterk vir De Villiers Graaff

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article