Die Hoërskool Labori se o.15-krieketspan het hul staal hierdie afgelope kwartaal gewys. Die seuns het met elke wedstryd wat hulle gespeel het baie mooi ontwikkel. Die span het die krieketseisoen onlangs teen die Hoërskool Franschhoek op tuisbodem by die Bethel-sportterrein met ’n mooi oorwinning afgesluit. Die eindtelling was 46/4 vir Labori en 45/9 vir Franschhoek.

Credit: SYSTEM

Labori se o.15’s laat die kolf die praatwerk doen

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article