Die Hoërskool Labori se leerders het onlangs aan die Wes-Kaapse onderwysdepartement se vaardigheidskompetisie deelgeneem. Hulle het in al die vakgebiede uitstekend presteer. Die toekennings is beduidend aangesien skole van oor die hele Wes-Kaap deelgeneem het. Vier leerders van Labori het uitsonderlike prestasies behaal. Van links is Trevor van Eden (eerste vir elektriese tegnologie – kragstelsels), Nickle Koch (derde vir inligtingstegnologie), Michelle van Eden (derde vir siviele tegnologie – konstruksie) en Karla Basson (tweede plek vir Inligtingstegnologie).

Credit: SYSTEM

Labori-leerders blink uit met vaardighede

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article