New Orleans Sekondêre Skool se matriekgroep is gereed om hul eindeksamen af te lê en hul skoolloopbaan te groet.Foto: Anan Jacobs


Matrikulante in die Paarl het Vrydag (21 Oktober) vir oulaas hul skoolbanke ingeneem en die skoollied gesing. Die nasionale senior sertifikaat-eindeksamen het die week afgeskop.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article