Die Hoër Meisieskool La Rochelle in die Paarl se matrieks lyk beeldskoon op hul uitstapdag voordat die eindeksamen op 30 Oktober begin. Van links is Jorja Kock, Amy Smit, Mila Franklin, Tara Waries, Caitlin Cupido, Miclynn Africa, Shian Franklin, Allison van Wyk en Gabriella Witbooi.Foto: Jana Scheepers


Laaste skooldag gevier

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article