Gemengde gevoelens het Vrydag 11 Oktober onder die graad 12-meisies van die Hoër Meisieskool Paarl geheers toe hulle ná hul skoolloopbaan van mekaar afskeid moes neem. Die matrieks het volgens die skool se tradisie ’n formele byeenkoms bygewoon en later almal gelyktydig in die skool se swembad gespring.
Laaste skooldag
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.