Hoër Meisieskool Paarl bied ‘n o.14 – o.18 netbaltoernooi aan dié naweek van 17 tot 21 Maart. Twintig skole ding mee sodat die gees van sportmangees kan seëvier. Elke liewe deelnemer is reeds ’n wenner en word ook genooi om na die tyd ons pragtige dorp, Paarl, te verken en ons uitmuntende restaurante en natuurskoon te geniet.

Maak seker jy mis niks! 

KLIK HIER | LAAI DIE VOLLE GIDS AF

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article