Dit is die tyd van die jaar wanneer Paarl vir ‘n hele week in twee kampe verdeel word. ‘n Wedywering wat vir meer as 100 jaar bestaan en opbou in die hoofrugbywedstryd tussen Hoër Jongenskool Paarl en Hoërskool Gimnasium Paarl op Faurestraat-stadion op 30 Julie om 16:00.
Hou die volledige Interskole-program byderhand sommer op jou selfoon, of laai af en druk uit. Só sal jy niks uitmis nie!
KLIK HIER: PAARL INTERSKOLE 2022-PROGRAM
ONTHOU! Koop jou Paarl Post vanaf Donderdag 28 Julie om dié spesiale bêre-bylae in gedrukte formaat te kry.





