Na ’n afwesigheid van twee jaar is dit weer
tyd vir die jaarlikse derby tussen New
Orleans
en Klein Nederburg, ’n geleentheid
wat in die verlede sy eie kwota
entoesiasme, energie, passie en genot ontlok
het.

Hou die volledige Derby 2022-program byderhand sommer op jou selfoon, of laai af en druk uit. Só sal jy niks uitmis nie!

KLIK HIER: DERBY 2022-GIDS

ONTHOU! Koop jou Paarl Post vanaf Donderdag 11 Augustus om dié spesiale bêre-bylae in gedrukte formaat te kry.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article