Die Hoër Meisieskool La Rochelle se koor het op 26 Mei aan die ATKV-Applous koorkompetisie by Laerskool Gene Louw in Kaapstad deelgeneem. La Rochelle het in die Prestige-kategorie van die ATKV-koorkompetisie deelgeneem, waar hulle met goud bekroon is. Madri Gerber (voor) is ’n onderwyseres by La Rochelle en ook die skoolkoor se begeleidster.


La Rochelle-koor sing ’n goue deuntjie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article