Altesaam tien atlete van die Hoër Meisieskool La Rochelle het aan die SA-skole-atletiekbyeenkoms in Port Elizabeth deelgeneem. Die atlete het almal goed presteer. Agter van links staan Micola Soenies (800 m), Janke Oosthuizen (gewigstoot, diskus), Hana Sullivan (spiesgooi), Elke van der Westhuizen (200 m, 100 m, 4×100 m aflos) en Amor Nell (spiesgooi). Voor is Tonet Tallie (paalspring), Adrienne Gallop (verspring, 400 m, 4×100 m aflos), Caroline Noyce (diskus), Milan Horn (90 m hekkies, 300 m hekkies, 4×100 m aflos) en Sha-Lian Matthews (100 m, 200 m).
La Rochelle-atlete presteer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.