Die Laerskool Paulus Joubert, wat vanjaar sy 65ste bestaansjaar vier, het onlangs sy jaarlikse kultuuraand gehou. Leerders van gr. 1 tot gr. 7 was deel van die feesvieringe. Gaste is vermaak met voordrag, spreekkore, dans, instrumente en musiek. Leerders se kunswerke is ook uitgestal. Die plaaslike komediant John Koopman, wat ook ’n oud-leerder van die skool is, het die gaste vermaak. Bo lewer die dansers hul item. Voor van links is Kati Li Martin, Jaydene de Wee, Tashnique Hermanus, Tashlynn Ducket en Caithlynn Solomons.
Kultuuraand in skool se 65ste jaar
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.