Die grafiese kunstenaar Carel de Beer (naaslinks) en musikant en kunstenaar Jan Blohm (naasregs) het onder die tema “Kuber en Kuns” oor digitale kuns en die reproduksie van kunswerke gesels. Die praatjie is onlangs in die Breytenbach-galery in Wellington se Breytenbach-sentrum aangebied, waar ’n uitstalling van Blohm se skilderye, beeldhouwerke en foto’s tans te sien is. Maritza Theunissen en Elmarie Visser het die praatjie bygewoon.Foto: Engela Duvenage


‘Kuber en kuns’ by Breytenbach-galery onder die loep

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article