Die jaarlikse Wellington-krisanteskou word vanjaar op Saterdag 6 Mei in die Wellington-stadsaal gehou. Die deure open om 13:00 en toegang beloop R20. ’n Brosjure sal teen R10 te koop wees. Michael le Cordeur junior, verlede jaar se wenner, sal uitgedaag word deur Japie Willemse (bo) en verskeie ander kwekers.
Krisanteskou vroeg in Mei aangebied
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.