Die 106de krisante-skou is die afgelope naweek in Wellington gehou. Die eregaste by die geleentheid was pastoor Eben Maurice (links) en prof. Nico Koopman (regs), vise-rektor vir Gemeenskapinteraksie van die US, wat ook die gasspreker was. Die wenners in die verskillende afdelings is Edwenah Goff (algehele huisvlyt-afdeling wenner)
Krisanteskou ryg die wenners in
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.