Die 107de jaarlikse Wellington-krisanteskou is die afgelope naweek in die stadsaal op dié dorp gehou. Van links is Karel Dampies (naaswenner in rangskikkings), Marcel Rhode (beste drie Kinzanne-blomme), Anthony Cavernelis (beste donkerblom en reflexblom), Dianne van der Berg (naaldwerk), Edwena Goff (wenner in rangskikkings en algehele wenner in huisvlyt), Michael le Cordeur (beste ligte blom en algehele kampioenblom), Christiaan Small (wenner – Incurve B), Clive Matthee (spinnekopkampioen, beste aristocrat-, Intermediate A en B- en Reflex B-blom) en Japie Willemse (beste medium-, Incurve A-, Anemoon en drie guardsman-blomme).Foto: Chantélle Hartebeest


Krisante kraai koning

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article