Vyf krieketspelers van die Hoërskool Gimnasium Paarl het op 3 Desember by die jaarlikse pettefunksie by Bolandpark hul Bolandpette ontvang. Hulle neem vandeesmaand aan die nasionale krieketweek deel. Van links is Roland Vivier (o.16-krieketspan), Tazreeq Moerat (o.16-krieketspan), Werner Brand (o.19-krieketspan) en Kyle Smith (o.16-krieketspan). Voor staan Arisha van Niekerk (o.16-meisiekrieketspan en kaptein).


Krieketspelers ontvang pette

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article