Die Believers-krieketklub van Groenheuwel het ’n skenking aan die Swarts-gesin gemaak, ook van Groenheuwel, wat in September hul huis en al hul besittings in ’n brand verloor het. Sarah Swarts, wat haar 29-jarige dogter Suzanne Swarts in die brand verloor het, het die skenking ontvang. Die klub het ’n finansiële donasie en ook kruideniersware oorhandig.

Credit: SYSTEM

Krieketklub reik uit na brandslagoffers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article