New Orleans Sekondêr het Saterdag 14 Maart koning gekraai toe sy krieketspan die jaarlikse krieketderby teen Klein Nederburg Sekondêr met 104 lopies gewen het.