Die Amstelhof Hyenas het Sondag op Bolandpark se B-veld teen Phoenix-krieketklub in die eindstryd van die landjiekrieket vir die Mandela-beker gespeel. Meer as 1 200 toeskouers het opgewonde langs die veld saamgedrom om hul onderskeie landjiekrieket-spanne te ondersteun. Hier was ook heelwat meer mense teenwoordig as op Bolandpark self waar die GbetsRocks teen die Gbets Warriors gespeel het. Die Rocks het met 86 lopies verloor. Die Warriors het met 357/6 geseëvier. Foto: Ernest Kilowan
Credit: SYSTEM
Krieket lok baie toeskouers
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.