Hugenote Hoërskool hou jaarliks ’n kranslegging by die NG Moederkerk Wellington. Hier is die skoolhoof, Wikus Naudé, saam met Jeani Botha (voorsitter van die verteenwoordige raad van leerders) en Franko van Zyl (hoofseun) by die graf van dr. Andrew Murray.


Kranslegging vir dr. Andrew Murray

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article