Nederburg Primêr pronk met twee kranige krieketspelers – Abriam Jacobs (kolwer) en Me-Jaun Smith (bybreekbouler). Abriam het onlangs in ’n wedstryd teen Charleston Hill Primêr 158 lopies vir sy skool aangeteken. Sy kolfgemiddelde is tans 170. Abriam het ook 201 (nie uit nie) van 75 balle teen die Peninsula-krieketakademie aangeteken.


Kranige krieketspelers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article