Anwar van Wyngaardt (13) van Windmeul Primêr het onlangs aan die Lucern-kriekettoernooi in Wellington deelgeneem. Hy is as die kolwer van die dag aangewys.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article