Die koor van Hugenote Hoërskool, onder leiding van Johann Enslin, het sy jaar afgesluit met die tradisionele galakonsert. Die konsert is altyd ’n hoogtepunt op die dorpskalender en met ’n uitverkoopte saal het die koorlede die gehoor bekoor. Die gaskunstenaar was André Terblanché.Foto: EJ Langner


Koor sluit jaar af

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article