Die Wellington-tak van die Dierebeskermings­vereniging hou weer sy gewilde boekverkopings by Welgeleë Plein (Checkers-ingang) in Wellington. ’n Baie groot verskeidenheid boeke vir beide oud en jonk sal te koop wees. Die publiek kan ook boeke aan die verkoping skenk. Die datums is as volg: 24 Februarie, 30 Maart en 27 April. Die boekverkoping sal van 08:00 tot 16:00 duur.

Credit: Lise Beyers

Koop ’n boek en red ’n dier

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article