Paarl se Canan Moodie, ’n voormalige leerder van Boland Landbouskool, het Saterdag behoorlik sy staal in Cardiff in die Springbokke se wedstryd teen Wallis gewys. Canan het twee drieë gedruk – en byna ’n derde – om die Springbokke te help om met 52-16 goed met Wallis klaar te speel. Die 20-jarige Canan was 16 jaar oud toe hy die Bokke die vorige Wêreldbeker sien wen het, en nou, vier jaar later, is hy in die Bok-groep vir die 2023 Rugbywêreldbeker wat op 8 September in Frankryk afskop. Foto: Alex Davidson/Getty Images


Koning Canan doen dit weer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article