Die Paarl se kampioen-boogskutter, Elna Theunissen, het die afgelope naweek weer gewys dat sy sowaar net kolskote skiet. Elna het goud gewen in die meestersklas- ombuig- (recurve) afdeling by die Kaapse provinsiale-toernooi wat by die Helderberg-boogskietklub gehou is. Die toernooi het oor twee dae plaasgevind, met vier rondes waartydens skutte altesaam 72 pyle geskiet het.Foto:


‘Kolskoot’ Elna wen goud

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article