Die Rotariërklub van die Paarl het ’n vrag van 33 warm komberse aan die Wellingtonse ACVV geskenk om gesinne wat deur dié tak bedien word, deur die koue en nat winter te help om warm te bly. Deon Erasmus (regs) van die Rotariërs het die welkome skenking aan Tanja Swart (maatskaplike werker) en Steven von Schlicht (ACVV) oorhandig.Foto:
Credit: SYSTEM
Knus in die koue
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.