Little Stars-kleuterskool in Wellington het onlangs sy jaarlikse sportdag gehou. Mikayla Otto van Geelhuis, Melando Nyakaza van Rooihuis en Amyoli Tsali van Groenhuis het aan die ou-skoen-resies deelgeneem.


Kleuters hou kleuresport

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article