Die klerebank van New Orleans Primêr het verlede Donderdag (24 Maart) sy eerste verjaardag gevier. Die inisiatief is verlede jaar op Wêreld-TB-dag gestig. Klere, wat onlangs ingesamel is, is aan Huis Andrew Murray geskenk. Van links is Greg Resant (maatskaplike hulpwerker), Angelina Engelbrecht (hoofmeisie), Jaydrian Botes (hoofseun), Chad-Leigh Hanekom (onderhoofseun), Tashnique Plaatjies (onderhoofmeisie) en Ilse de Koker (klerebank-koördineerder).

Credit: SYSTEM

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article