Die Gr. R-leerders van die Laer Meisieskool La Rochelle het onlangs geskiedenis gemaak toe hulle tydens hul netbalfees die eerste o.6’e geword het wat vir die skool netbal speel. Saam met die span is hul afrigters, Bennita Visagie en Karien du Toit.

Credit: SYSTEM

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article