Die kleinspan het dit Vrydag (17 Maart) omtrent by die atletiekdag van Akker-Jakkers, die kleuterskool van die Laerskool Noord-Eind, geniet. Bo is die graad R-meisies in aksie. Van links is Eleanor Ras (Laer Meisieskool La Rochelle), Elzaan Senekal (Akker-Jakkers), Isabelle Basson (La Rochelle) en Zara van Bosch (La Rochelle). Foto: Liezl Davids


Kleinspan jakker dapper op atletiekbaan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article