Hier is die finaliste vir Klein Nederburg Sekondêr se Mej. Derby wat 26 Julie om 19:00 in die skoolsaal gekies sal word. Kaartjies vir die kroningsgeleentheid kos R50 en kan by die skool gekoop word.Foto: Denshir de Koker


Klein Nederburg kies binnekort nuwe Mej. Derby

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article