Kira Barnes (gr. 4) van die Laer Meisieskool La Rochelle het die afgelope skoolvakansie aan die SA Gym Games-gimnastiekbyeenkoms in Pretoria deelgeneem. Die afdelings waarin sy haar talent gewys het, sluit vloer, balk en koepel in. Kira het algeheel 23 ste geëindig.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article