Die plaaslike welwillendheidsorganisasie sonder winsbejag, Angels of Hope, het op Kersfees die harte van 150 kinders bly gemaak toe geskenke aan hulle uitgedeel is. Die kinders is ook met heerlike eetgoed bederf. Die bestuur van Angels of Hope wil graag alle borge bedank vir hul goedhartige skenkings wat die dag ’n groot sukses gemaak het. Bo is die span van Angels of Hope saam met van die kinders by die Kerspartytjie. Foto:
Kinderharte bly gemaak
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.