Die Wellingtonner Elsibe Loubser McGuffog (middel) se kinderboek, Katja se kattesalon, is met groot pret en plesier (en selfs ’n gemiaau!) in die Cloete Gemeenskapsgalery by die Breytenbach­sentrum bekendgestel. Hier is McGuffog saam met Erna Smit, ’n leerkrag van Blouvlei Akademie, en twee van haar leerders, Julian Snyders (links) en Christopher van Wyk (regs).Foto: Engela Duvenage


Kinderboek bekendgestel

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article