Die Afrikaanse Taalmonument het die afgelope Saterdag ’n volmaanpiekniek gehou. Alhoewel die weer anders besluit het, is die kindertjies steeds vermaak deur die kulkunstenaar Glendini. Kersvader het ook die kinders verras en geskenke uitgedeel.
Kersvader verras kinders by Taalmonument-piekniek
|
Share this post:




