Christiaan Kershoff, ’n gr. 11-leerder aan die Hoërskool Labori, is na afloop van Boland-hoërskole se finale ronde proewe teen WP vir die Boland o.18-Cravenweekspan gekies. Die span gaan in die Junieskoolvakansie aan die Cravenweek-rugbytoernooi deelneem.

Kershoff skitter

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article