Die Paarl Lions, Paarl-rugbyklub en Little Fighters Cancer Trust het Sondag ’n groep kinders met ’n Kersfees-bederf by die Paarl Rugbyklub onthaal. Kersvader het ook die geleentheid bygewoon en geskenkies aan die kinders uitgedeel.Foto: Chantélle Hartebeest


Kersfees-bederf by rugbyklub

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article