Derick Cloete (regs agter) het Saterdag by die basaar gesê hy bring die seuns, Stanford Sias, Lee-Zayne Farmer en Taureeq Collins, om bietjie boeke uit te soek om te lees. “Ek motiveer die kinders om meer fisiese boeke te lees en het hulle gebring om self iets te kies wat hul eie belangstellings prikkel. Ek is self ’n getroue Paarl Post-leser wat elke Donderdag getrou my koerant vir die afgelope 20 jaar koop,” sê Cloete trots. Foto’s: Heleen Rossouw


Kerkbasaar lekker bedrywig

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article